Tuisskool en ouers
Werkkaarte en assesserings wat jy by die huis kan gebruik: duidelike instruksies, volledige memo's en geen onderwysersjargon nie.
- Geskryf vir een kind, nie vir 'n klas van twintig nie
- Volledige memo's, ook vir die oop vrae
- Rekord- en bewysbladsye vir jou portefeulje
- A4, swart en wit, gereed om te druk
Gemaak vir tuis
Die rekord- en bewysbladsye in die Tuisskoolweergawe is 'n netjiese rekord, nie 'n amptelike vorm nie. Gaan jou provinsie se vereistes na.
Werk ook goed by die huis
Beplan jy vir 2027? Sê vir my wat jy nodig het
Stuur my 'n WhatsApp met die graad en die vak. So weet ek wat om volgende te maak.